ZUID-AFRIKAANS HOSPITAL - CLIENT TESTIMONIALS

"Uitstekende diens"
Ek wil net graag die geleentheid gebruik om vir die Zuid-Afrikaanse Hospitaal dankie te se vir hullen uitstekende diens. Julle is regtig bereid om die ekstra tree te gee, en julle doen dit so goed. Julle maak seker die geliefdes van die patiënt is ook gemaklik en verduidelik alles baie goed.
Ilze - Hello Peter
Client Details
| 012-343-0300 | website: www.zah.co.za |
| emergency: 012-343-3736 | |
| fax: 012-343-4592 | |
