GROBBELAARS FUNERAL/FINANCIAL SERVICES - CLIENT TESTIMONIALS
"Toegewydheid & Omgee"
Net 'n baie kort nota om 'n baie groot dankie te sê vir die besonder bekwame, behulpsame en bedagsame hantering van ons moeder Nellie Pretorius se begrafnis in Desember 2012. Ons is bevoorreg om te kan steun op u, wat in u doen ware toegewydheid en omgee uitleef.
Petro & Dennis Fulton, Riviera
"Deernis & Professionaliteit"
Soveel dinge in die lewe word as vanselfsprekend anvaar en ek wil persoonllik vir jou baie dankie sê vir jou deernis en professionaliteit.
Corlia
Contact Details
Pretoria East, Centurion & Midrand 012-348-5556 | e-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it." target="_blank">This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. |
Moot, Zambezi & Akasia 012-329-3682 | website: www.grobbelaars.com |
24 HOURS 082-413-5242 | |
client testimonials | ![]() ![]() |