mainlogo clean
h a n d y          •         s i m p l e            •          f a s t

 

Home Page   About Look Guide   Contact Look Guide               Find us on Facebook

GRIESEL & JANSE VAN RENSBURG - CLIENT TESTIMONIALS

Practice no: 8214794

griesel janse van rensburg audiologist hearing aid centurion update

"Thank you"
Thank you for all you did for my late mother Sheila Newlands. Your kindness was not unnoticed. All the very best in this festive season.

Edith Wolff, Centurion


"Great team"
Baie dankie vir al jou moeite met die passings. Ek waardeer dit regtig baie. Geen wonder my ma kom veel eerder na julle toe voordat sy iemand anders trotseer...julle is 'n great team.

Alet, Centurion


"Great team"
Thank you again for checking Rachel's hearing out and continuing to help us monitor it. Also for the timely report - much appreciated.

Marie, Midrand


"You change lives"
Dit voel regtig wonderlik.  Weereens dankie.  You change lives.

Joelien


"10/10"
Baie, baie dankie vir jou geduld en vriendelikheid.

My ondervinding by julle praktyk was verassend aangenaam. Ek het lanklaas so baie vriendelike gesiggies bymekaar gesien. Julle verdien 'n veertjie in die hoed. En ek deel nie maklik komplimente uit nie. My man was net so beïndruk met julle vriendelikheid en professionaliteit. Glo my ek was al in my leeftyd by baie spreekkamers en jully kry 10/10.

Awie & Elize van Rensburg - Wierdapark


Contact Details

012-664-5559  website: www.goodears.co.za 
012-941-9156 
073-460-7382