mainlogo clean
h a n d y          •         s i m p l e            •          f a s t

 

Home Page   About Look Guide   Contact Look Guide               Find us on Facebook

BEST EMERGENCY ELECTRICIANS  - CLIENT TESTIMONIALS

best electrician

"Vriendelik, toegewyd en opgelei"
U firma is nou reeds vir 'n aantal jare betrokke met die instandhouding van ons elektriese werk in on kantoor en woonhuis. Die diens wat u lewer is flink, betroubaar en van hoë gehalte. Waar ons, as argitekte, met talle elektriese firmas in die bedryf te doene kry, kan ons u verseker dat u werk aan te beveel is bo die van groter firmas. U reageer dadelik op 'n oproep (per geleentheid selfs na-ure) en u personeel is vriendelik, toegewyd en opgelei vir hulle taak.

LM Cloete


"Beïndruk met die diens"
Ek is baie beïndruk met die diens wat ek van Best Electricians ontvang het. Daar is altyd 'n vriendelike stem aan die ander kant van die telefoon lyn met die regte antwoorde!

Charles Cassel, Pretoria


 Contact Details

012-661-0932
Head Office: 012-543-9104 website: www.bestelectricians.co.za
Fax: 012-543-1760